21/06/2008
Alwyn en Miemie Roux
Soos so dikwels in ons lewens het ons kom rus en moed skep in die hawe van jul vriendskap. “Oh, the inexpressible feeling of being safe with a person!”
‘Welgewandel’ – die pad saam met julle.
So baie dankie!
16/05/2008
Marisa Pryer
Thank you for a wonderful stay.
Your hospitality is wonderful.
Many Blessings
29/02/2008
Maropene Ntuli
The service and hospitality is highly recommended. The food is out of this world and the warmth of Adele and family great and I am coming back again.
Thanx a lot!!
11/04/2008
Herman Louw
Adele, baie dankie vir jou en jou gesin se gasvryheid, dit sal altyd by my bly. Jou moeite met alles, veral die lekker kos sal veral onthou word. Alle voorspoed met jou gastehuis, ek dink jy gaan nog al die ander kompetisie vreeslike kopsere gee. Sal defnitief jou naam ten hoogste aanbeveel.
Weereens dankie! |